Logo

Boer soek 'n Vrou: 5 Desember 2013 (Voorskou)

Video
29 November

Dis tyd vir die boer om te besluit: watter vrou wil hy nog beter leer ken? Is albei dames nog gretig om die boer se vrou te word? Angelique vind uit op watter plase die liefde vol in die blom staan. Vandag kies die boer dié vrou wat moontlik die liefde van sy lewe kan wees. Die liefde is egter onvoorspelbaar en 'n mens weet nooit wat hierdie dag sal oplewer nie. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!