Logo

Boer soek 'n Vrou: 28 November 2013 (Voorskou)

Video
25 November

Dit is die laaste dag op die plaas. Die spanning laai op, want elke boer moet binnekort weer 'n keuse maak. Dit is die vroue se laaste kans om die boer se hart te wen. Gaan dit 'n tweestryd afgee of is dit reeds 'n uitgemaakte saak wie die boer gaan kies? Party van die boere sukkel om hul emosies te verwoord en ander gesels openhartig oor hul gevoelens. Een ding is egter seker: vrou-soek is 'n ernstige saak. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!