Logo

Boer soek 'n Vrou: 12 Desember 2013 (Voorskou)

Video
06 Desember

Ontmoet die Skoonfamilie Dit is tyd vir die boere om hul gekose vroue se familie en vriende te ontmoet. Sy wys hom haar woon- en/of werkplek. Vir die eerste keer is sy tuis in haar omgewing en die boer soos 'n vis uit die water. Het hy die regte keuse gemaak? Is boer en vrou bedoel vir mekaar? As die kennismaking met die skoonfamilie goed afloop, is daar dalk hoop vir 'n gelukkige toekoms saam... Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!