Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Spaargewoontes in SA

Video
18 April

Winslyn: Spaargewoontes in SA Johann van Tonder is een van drie navorsers wat Momentum en Unisa se kwartaalikse Welvaartsindeks saamstel en ons bespreek die inligting oor verskillende ouderdoms- en inkomstegroepe se spaargewoontes wat vir die eerste keer omvattend ontleed is. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!