Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Water vir die toekoms Prof. Martine Visser verduidelik

Video
11 April

Winslyn: Water vir die toekoms Prof. Martine Visser verduidelik hoe die watergebruik van Kapenaars oor die laaste drie jaar drasties verminder het. Sy gee ook raad aan verbruikers en besighede oor maniere waarop hul water kan bespaar in die toekoms. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!