Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Ontmoet: Erik Kruger, 16 Jan 2018

Video
17 Januarie

Winslyn: Ontmoet: Erik Kruger, 16 Jan 2018 Ons skop die jaar af met ‘n kort reeks onderhoude met suksesvolle entrepreneurs en gesels hierdie week met bekende lewensafrigter Erik Kruger wat ‘n paar wenke asook sy verwagtinge vir 2018 met ons deel. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!