Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Jason Ried - Fuzzy Logic

Video
06 Desember

Virtuele- en aangevulde realiteit verander die manier waarop mense werk, leer, dink, speel en kommunikeur. Ons gesels met Jason Ried oor toepassings van VR en AR asook oor die Microsoft HoloLens. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!