Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Oh-lief

Video
28 Februarie

Winslyn: Oh-lief Oh-lief, wat klink soos olyf in Engels, is in 2010 gestig deur twee susters, Christine en Louiza, uit hul behoefte om natuurlike velsorgprodukte te vervaardig. Die Winslyn-span het in die Kaap by hulle gaan kuier. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!