Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: YES - “Youth Employment Service”

Video
28 Maart

Winslyn: YES President Cyril Ramaphosa stel op Dinsdag 27 Maart die “Youth Employment Service” bekend, met die mikpunt om oor die volgende drie jaar 1 miljoen internskappe vir werklose jeugdiges by private maatskappye te skep. Die Winslyn-span was daar en gee ‘n kort oorsig aan kykers oor wat hier verwag kan word. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!