Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Belastingvrye spaarproduk

Video
31 Januarie

’n Belastingvrye spaarproduk kan ’n kragtige manier wees om jou medium- en langtermynspaarplan ’n hupstoot te gee. Ons kyk hierdie week na ‘n kort uittreksel uit Finweek se gids tot belastingvrye spaar, wat aan kenners verduidelik hoe om dinge eenvoudig te hou en steeds optimaal te spaar. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou