Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Prof. De Wet Swanepoel, Mede-stigter: Hearscreen

Video
08 November

Die Wêreldgesondheidsorganisasie beraam dat die jaarlikse globale koste verwant aan gehoorverlies meer as 750 miljard Amerikaanse dollars beloop. Professor De Wet Swanepoel van die Universiteit van Pretoria, en sy span het tegnologie ontwikkel om gehoor en visie met ‘n app te toets. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!