Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

WINSLYN: MILLENIËRBELEGGER

Video
18 Oktober

Die manier hoe ons oor beleggings dink word bepaal deur die belangrike maatskaplike en finansiële invloede wat ons waardes en houdings gevorm het. Ons vind meer uit oor generasieversikille en spesifiek die ingesteldheid van die millenniërbelegger Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou