Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Dr. Kingsley Makhubela

Video
02 Mei

Winslyn: Dr. Kingsley Makhubela Dr. Kingsley Makhubela is die uitvoerende hoof van Brand SA en die Winslyn-span het meer oor hom en sy idees rondom ons land se beeld wat aan beleggers voorgehou word, gaan uitvind. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!