Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Groenkrag in SA

Video
18 April

Winslyn: Groenkrag in SA Die department van energie en Eskom het op 4 April die oorblywende 27 kontrakte vir die verskaffing van hernubare energie in ronde 3,5 en 4 onderteken. Die totale waarde van die kontrakte beloop R55,92 miljard en sal 2 300 MW se opwekkingsvermoë oor die volgende vyf jaar by die nasionale kragnetwerk voeg. Die ondertekening het sedert middel 2016 gesloer en ons gesels oor die impak hiervan op beleggers en die vooruitsigte van dié industrie. Ons gesels met Prof. Sampson Mamphweli hieroor. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!