Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Kamers

Video
09 Mei

Winslyn: Kamers Die Winslyn-span was by die Kamers mark in JHB en ons gesels onder andere met Magdel Kemp en Nicky Myburgh oor dié unieke besigheidsmodel en dit wat hul opgewonde maak. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou