Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Sport en Besighied

Video
09 Mei

Winslyn: Sport en Besighied SuperSport Park krieketstadion is een van die min sporttereine wat jaar na jaar wins maak. Ons gesels met Jacques Faul oor die suksesvolle besigheidsmodel, sy raad aan krieketspelers en planne vir die toekoms. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou