Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Adrian Furstenburg - Ontwerper, 11 April 2017

Video
12 April

Winslyn: Adrian Furstenburg - Ontwerper, 11 April 2017 Adrian Furstenburg is ’n handsakontwerper en het by die Independant Handbag Designer awards in New York die eerste Suid-Afrikaner geword om die "All About the Logo by Guess award" te wen. Hy geniet tans internasionale sukses en Winslyn gesels met hom in die ateljee. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!