Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Entrepreneurskap - Nimuno Loop, Anine Kirsten

Video
22 Maart

Winslyn: Entrepreneurskap - Nimuno Loop, Anine Kirsten Ons ontmoet een van die ontwerpers van die Nimuno Loop. ’n Speelgoedblokkie-band wat met Lego versoenbaar is en besig is om die internet aan die brand te steek. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!