Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Ekonomie – Ryk van Niekerk: Moneyweb, 28 Maart 2017

Video
29 Maart

Winslyn: Ekonomie – Ryk van Niekerk: Moneyweb, 28 Maart 2017 Die rand het gister van sy sterkste vlak in maande drasties geval nadat president Zuma die minister van finansies beveel het om terug te keer uit Londen waar hy besig was met ‘n inligtingstoer vir moontlike beleggers. Divan en Ryk kyk na die nuutste verwikkelinge. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!