Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Kleinhandel – Marnus Broodryk, 28 Maart 2017

Video
29 Maart

Winslyn: Kleinhandel – Marnus Broodryk, 28 Maart 2017 Marnus Broodryk gee hierdie week raad oor die syfer wat jy moet bereken om seker te maak jou maatskappy maak maandeliks wins. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!