Logo
Fluiters Show Bill
web uni tv guide

Fluiters

145Drama16VL
Fluiters About

Oor die program

Fluiters, ’n eerste van sy soort, voer kykers weg na ’n wêreld wat hulle nog nooit gesien het nie; ’n onderwêreld wat hulle saam met die protagoniste ervaar en moet leer ken; ’n verraderlike net van intrige wat die helde dwing om diep in hulle eie lewens te gaan soek na die krag, vindingrykheid en moed om te oorleef.

S1 | E13
01 April 22:00
'S1/E13'. Die net span al stywer om Frik. Dirk, Nicci en Sandy maak 'n publieke aankondiging. Leonardo se identiteit wor...