Tydens elke Europese winter is Nataniël op sy gelukkigste in Nantes. Maar die afgelope paar jaar is Edik van Nantes nog net tydens die lente en somer verfilm. Vir die eerste keer bring ons die winter, sy geheime, sy kos, tradisies en rituele na die skerm.
Fiësta
18:00 | 07 Des1 Spoor Avonture
17:30 | 08 DesProntuit
21:00 | 10 DesVat Jou Goed En Trek
17:30 | 12 Des