Logo
Binnelanders Slim Homepage 1600x160
web uni tv guide

Binnelanders

144Drama13

Binnelanders: 21 Januarie 2016

Video
22 Januarie

’n Boer maak ’n plan – veral wanneer dit ’n stryd om lewe en dood is. Rian oorweeg dit om met Tertius te praat oor Daleen, en Steve kan nie anders as om beïndruk te wees met Bronwyn nie.