Logo
Nataniël. Erik. Wolf.
web uni tv guide

Nataniël. Erik. Wolf.

144LeefstylPG

kykNET Digitaal Gons

Nuus
23 April 2020
Ons sosiale media volgers voel al soos familie. Ons het al saam gelag en saam gehuil en selfs al baklei.
Sosiale Media Familie

Hier is ‘n paar van die goed wat kykers aan die praat gehou het tot in die middernagtelike ure.

Die Byl  het beslis gesorg vir menigte slaaplose nagte. Loer net hier wat Hester van Rooyen te sê gehad het van die spanningvolle finale episode:

Hotel het gesorg vir lekker lag en Isabella Lategan kan beslis saam stem:

Die ongelooflike talent in Sara se Geheim kan Marina Giliomee-Loubser voor getuig:

 

Fynskrif sorg vir ‘n mengelmoes van emosies, nes Magda Peens hier bieg:

As jy lus is vir ‘n bietjie vermaak, gaan loer gerus na die hutsmerk #Arendsvlei op Twitter om saam met ons Arendsvlei Twitter-Familie te gesels:

Soms stem almal nie ooreen nie. Hierdie voorstel van ‘n kyker het ons laat giggel:

Gaan loer gerus na hierdie en nóg meer kommentaar oor al die kykNET programme op ons FacebookTwitter en Instagram.blaaie. Of kom gesels saam en word deel van die kykNET Sosiale Media Familie.