Nuus
Alles
Nuus
Lottoland help ’n dorp: Maak ’n plan en skryf jou dorp sommer vandag nog in vir die vyfde seisoen!
Inskrywings is nou oop!
Nuus
"Groen Namibië" keer terug vir ’n opwindende sesde seisoen propvol hartroerende en soms ook snaakse ervarings
"Groen Namibië" word vanaf 18 Januarie 2026 op kykNET (Dstv-kanaal 144), uitgesaai.
Nuus
Clint Aplon sluit aan by 'Skemergrond' – is sy Lukas dalk die een vir Patty?
Die gewilde akteur Clint Aplon, bekend vir sy rolle in 'Arendsvlei' en '7de Laan', maak vanaf 19 November 2025 ’n gasverskyning in 'Skemergrond'.
Nuus
Dís wanneer 'Op my eish!' begin – met ’n paar interessante veranderinge
'Op my eish!' keer op Donderdag 15 Januarie 2026 om 20:00 terug na kykNET met ’n nuwe seisoen vol vars energie en romanse.
Nuus
Gee jou dorp nuwe hoop met Lottoland Help ’n Dorp!
Inskrywings is nou oop vir “Lottoland Help ’n Dorp” Seisoen 5.
Nuus
Ontdek die hart en siel van die Overberg in kykNET se nuwe dokumentêre reeks – Overbergbewoners
Begin Dinsdag 6 Januarie om 21:30 op kykNET (DStv-kanaal 144).
Nuus
Ontmoet "Boer soek ’n vrou" se nuwe oes boere
Kykers sal die tien boere om 20:00 op Donderdag, 13 November op kykNET, kanaal 144 ontmoet en sal daarna kan begin briewe stuur.
Nuus
'Appels en tee': Dawid, die legendes en – die hare
Op die oog af is Dawid Rossouw ’n man wat lyk of hy in beheer van sy lewe is, maar, sê die akteur Ivan Zimmermann, hy verpersoonlik eintlik wat fout is met baie mans.
Nuus
'Appels en tee': Die storie tot dusver
Daar was in die eerste twee episodes van Appels en tee soveel verwikkelinge en onderstrominge dat dit duidelik is dié reeks gaan vir nog heelwat drama sorg.
Nuus
Skok in 'Skemergrond': Ronnie Maarman se dood ruk Gemoedsdrif
Dit was vir 'Skemergrond'-kykers ’n groot skok toe Ronnie Maarman Maandagaand dood verklaar is – en die ergste is dat dit sy eie vrou, Hazel, was wat die skoot per ongeluk afgevuur het.
Nuus
Hoogtepunte in November op die kykNET-kanale
In November is daar geen tekort aan opwinding op die kassie nie.
Nuus
'Skemergrond': Nuwe storms broei in Gemoedsdrif hierdie November
November bring ’n golf van verandering en konflik in Skemergrond. In Gemoedsdrif wankel verhoudings, geheime kom dramaties aan die lig, en elke besluit het ’n prys.
Nuus
O, Schucks, daar is Schuster treffers op pad na kykNET
Die dokumentêre reeks oor die lewe en loopbaan van Leon Schuster het kykers herinner hoekom hy ’n lewende legende is. Met ’n loopbaan wat oor dekades strek, was hy verantwoordelik vir van die land se heel grootste musiek- en lokettreffers.
Nuus
'n Nuwe avontuur deur Namibië in Op pad met my potjie Seisoen 2
“Op pad met my potjie” is binnekort terug op kykNET!
Nuus
'Koortjies': waarna kykers kan uitsien in die opwindede derde seisoen
Die Koortjies-aanbieder, Elwira Standili, kan nie haar opgewondenheid oor wat in die nuwe seisoen voorlê, beteuel nie.
Nuus
'Kokkedoor: Son & see' vier kos, kultuur en familie
Met Kupido wat binnekort sy laaste liefdespyle in dié seisoen van Boer soek ’n vrou skiet, kan kykNET-kykers solank hulle lippe begin aflek vir die geïnspireerde disse en liefde vir kosmaak wat 16 Suid-Afrikaners binnekort gaan deel.
Wys nog
16 van 730