Logo

Verpleging – Kassie-kuiers

Video
22 Februarie

Die verpleegsters van “Binnelanders” kuier vandeesweek saam met Renaldo Schwarp tydens “Kassie-kuiers”: Hy klop aan by die aktrises, Maude Sandham en Antoinette Modise en gesels oor hulle karakters, hoe verpleegsters die kliniek bymekaar hou en hulle verklap ook of verpleegsters werklik so baie skinder...