Logo

Trend Episode 8 - Springbok Schalk Brits gesels rugby

Video
09 November

Oud Springbok, Schalk Brits, kuier saam met ons by Paul Roos Gimnasium en hy vertel ons van die Schalk Brits Rugbybeurs vir jong rugbymanne wat net so groot droom soos wat hy het op skool.