Logo

Trend Episode 9 - Jack Parow, Anel Botha en seisoen 'trends'

Video
09 November

Die legendariese Jack Parow kom deel met ons sy skool ervarings en gee raad oor hoe om jou drome van musiek na te jaag. Die alombekende ontwerper, Anel Botha, gee vir ons tips oor matriekafskeid en wat is ‘trendy’ hierdie seisoen.