Trend Episode 12 - Braaidag en Millennium
Video
09 November
Braaidag in om die draai en ons gaan braai by ‘n baie bekende Springbok rugbyspeler en ons gee raad oor hoe om die perfekte slaai te maak vir Braaidag. Die band Millennium vermaak ons ook met hulle musiek.
Teken in en KYK