web uni tv guide

Trend Episode 10 - Rooksein en Vel wenke

Video09 November

Rooksein, die nuwe band wat almal aan die praat het kom kuier op Trend en ‘n bekende Suid-Afrikaanse aktriese en haar man, dermatoloog Dr Jeremy O’Kennedy, gee vel wenke vir tieners.