Logo

Trend Episode 6 - Jo Black, Ntando Mahlangu en Matriekafskeid

Video
09 November

Jo Black en sy broer Willem vertel ons meer van Be That Guy en deel stories uit hulle skooldae. Suid-Afrikaanse Paralimpiese atleet, Ntando Mahlangu, kuier by sy alma mater Afrikaanse Hoër Seunskool, en ‘n paar bekendes deel met ons staaltjies oor hulle matriekafskeid.