Terug in Clanwilliam – Boer Soek ’n Vrou 13
Video
19 Februarie
Ons is weer in Clanwilliam en Marciel het ’n paar interessante feite om te deel oor dié dorpie!
Teken in en KYK
Up Next
‘Wat sê ek?’ – Boer Soek ’n Vrou 13
18 Februarie
Skade – Boer Soek ’n Vrou 13
18 Februarie
‘Is dit nou so erg?’ – Boer Soek ’n Vrou 13
18 Februarie
‘Drie uit tien’ – Boer Soek ’n Vrou 13
18 Februarie
‘Food coma’ – Boer Soek ’n Vrou 13
18 Februarie
‘Daai ogies’ – Boer Soek ’n Vrou 13
18 Februarie
Jy sal ook hiervan hou
Nuus
Tussen tonele met Marciel Hopkins
Ons het haar leer ken op "Boer soek ‘n vrou" en "Bravo!", maar dié talentvolle aanbieder, dra ook ‘n ander hoedjie: Die van ‘n aktrise.
Nuus
Tussen tonele met Angelique Gerber
‘n Koppie koffie met Angelique Gerber tussen tonele? Lees dan dié artikel.
Video
Waag dit, skryf in! – Wie word ’n miljoenêr?
"Wie Word ’n Miljoenêr" is terug vir 'n vierde seisoen en is op soek na deelnemers wat 'n kans wil waag om deel te wees van die vasvra-program. Inskrywings is oop tot 23 Februarie 2024. Bepalings en voorwaardes geld. Meer inligting is beskikbaar op die kykNET.tv webtuiste.
Video
Ontmoet Boer Daandré – Boer soek ‘n vrou
Hierdie natuurmens wat buite Brits boer, is op soek na ’n vrou wat sy huis soos “huis laat voel”. Hy sien uit daarna om sy liefde vir kampering, fotografie en lekker musiek met haar te deel.