Logo

Waag dit, skryf in! – Wie word ’n miljoenêr?

Video
26 Februarie

"Wie Word ’n Miljoenêr" is terug vir 'n vierde seisoen en is op soek na deelnemers wat 'n kans wil waag om deel te wees van die vasvra-program. Inskrywings is oop tot 23 Februarie 2024. Bepalings en voorwaardes geld. Meer inligting is beskikbaar op die kykNET.tv webtuiste.