Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit: Polemiek – Plaasmoorde, Piet Croucamp & Kallie Kriel

Video
23 Julie

Die afgelope drie weke is daar oor vyf aanvalle op plase of kleinhoewes berig. Ons wil sê misdaad is misdaad en as die regering nie aandag gee aan plaasgeweld nie, gee hy nog minder aandag aan geweld teen vroue, maar ons wonder tog, sal die geveg teen geweld op plase meer impak hê as die Afrikaners reg gehoor word. Hoe word die Afrikaner gehoor wanneer hulle praat oor plaasgeweld? Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!