Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

PRONTUIT: Onderhoud – Boks: Maywheather vs Pacquiao, Nick Durandt

Video
30 April

Boksaanhangers wag al vyf jaar op ‘n kragmeting tussen Floyd Mayweather en Manni Pacquiao. En alhoewel dit dalk die duurste geveg ooit gaan wees, wonder ons of hierdie boksers nie al verby hulle glorierykste dae is nie. Nick Durant, bekende boksafrigter en mentor, lug sy mening hieroor. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!