Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

PRONTUIT: Uitskieters, 8 Oktober 2014

Video
09 Oktober

Kabous Meiring gesels met twee jong mans van Kaapstad wat ‘n wonderlike inisiatief geloods het om matrieks met wiskunde te help. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!