Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

PRONTUIT: Landskap – Deel 1: “6 things white people have that black people don’t”

Video
12 Maart

Die joernalis Verashni Pillay het ‘n rubriek geskryf wat groot debat ontketen het. Verashni is in die ateljee om oor haar rubriek – “6 things white people have that black people don’t” te gesels met Ernst Roets van Afriforum, wat met ‘n rubriek van sy eie reageer het. Xhanti Payi van Nascence Research Insights en self ‘n rubriekskrywer sluit ook by ons aan om sy perspektief te gee. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!