Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit: Landskap – Segment 2

Video
31 Januarie

In Gauteng was daar met die aanvang van die skooljaar sowat 40 000 kinders wat nie plek in ‘n skool kon kry nie. Die Wes-Kaap het ook talle leerders gehad wat nie kon plek kry nie. Maar wat sê ‘n skoolhoof van die Wes-Kaap, wat voorheen in Gauteng skool gehou het, oor die Wes-Kaapse onderwysdepartement en die uitdagings in dié provinsie. Die Hoërskool Belville is vanjaar 80 jaar oud en ons het met die skoolhoof, Deon du Plessis, gaan inloer. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!