Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit 30 Julie 2018: Afrikaners Deel 2 - Segment 2

Video
31 Julie

Prontuit 30 Julie 2018: Afrikaners Deel 2 - Segment 2 Apartheid en die verset daar teen, verset teen Britse kolonialisme en vergewingsgesindheid - Afrikaners is allermins ‘n groep met een mening. Watter foute, teleurstellings, hoogte en laagtepunte was daar in die verlede? Ons het onder meer hiérdie vrae gevra na aanleiding van die onlangse dokumentêre reeks op kykNET, Die Afrikaners. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!