Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

Prontuit 13 Augustus 2018: Zimbabwiers oor SA-grondkwessie - Segment 3

Video
14 Augustus

Segment 3: Watter lesse kan Suid-Afrika by Zimbabwe leer oor die grondkwessie – wat om te doen en wat om nie te doen nie? Die Prontuit-span het Zimbabwe deurkruis om by boere, sakemense en politici uit te vind wat hulle raad is vir Suid-Afrika. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!