Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Ontmoet Lara van Heerden – Kokkedoor Vuur & Vlam: Kinkelbraaier

Video
12 Julie

Lara het aanvanklik BSc Mikrobiologie studeer, maar na twee jaar besluit om eerder haar droom van sjef-wees na te jaag. Vandag leef sy die droom by JAN Innovation Studio in Kaapstad waar sy met geure speel om iets nuut te skep. Sy is gekroon as die wenner van Kookpunt en sy het ook die derde plek behaal in Sjefhuis op VIA.