Liefde is nie vir swape nie – Kassie-kuiers
Video
09 Februarie
Valentynsdag is om die draai en Renaldo Schwarp soek wenke by Ilse-Lee van Niekerk en Evan Hengst, akteurs in kykNET se Valentynsdagfliek Om en Om, oor al die ‘moets’ en ‘moenies’ op Valentynsdag.
Teken in en KYK
Up Next
Onverskrokke liefde – Kassie-kuiers
01 Februarie
Meer as net ‘n “tannie”. – Kassie-kuiers
25 Januarie
Nuwe verrassings. Ou Gunstelinge – Kassie-kuiers
18 Januarie
Puik televisie vermaak tydens 2022 – Kassie-kuiers
28 Desember
Kersfees op kykNET – Kassie-kuiers
20 Desember
Desemberdiewe – Kassie Kuiers
14 Desember
Jy sal ook hiervan hou
Video
Die liefde van my lewe – Een keer om die son
Is dit nie maar beter om net vir Leandri en Markus die waarheid te vertel nie?
Video
Is jy reg vir OppiNoot?
Vanaand om 20:00 is Emo Adams op jou kassie met #OppiNoot - die splinternuwe musiekspeletjiesprogram waar die hele familie kan saam speel én sing! Moet dit nie misloop nie, net op #kykNET kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Video
“Texas is nie goed genoeg nie” – Suidooster
Daar is baie visse in die see, maar hoeveel keer wil Zoë nog haar kop stamp?
Video
“Maak nie sin nie” – Plaasjapie
Blue noem dat hy reg is om die plaas te verlaat, maar Ewan wil weet hoekom dit dan nodig is om te stem.