Logo

Kunstenaars met vele talente – Kassie-Kuiers

Video
09 Februarie

Jy sien hulle op die kassie. Jy luister na hulle musiek... TV sterre skitter soms ook met musiekloopbane. Kassie-Kuiers se Renaldo Schwarp gesels met Suidooster se Jawaahier Pietersen en Koortjies-aanbieder, Jonathan Rubain, oor hul musiek, eerste albums en hoe balanseer hulle beide TV- en musiekloopbane. Boonop deel hulle ook hul guilty pleasures.