Logo

Nuwe gesigte. Meer drama. – Kassie Kuiers

Video
23 Februarie

Die aanvoeling dat nuwe gesigte op die kassie groot moeilikheid gaan veroorsaak, laat mens nooit in die steek nie. In #KassieKuiers gesels Renaldo Schwarp met Hannah Borthwick, wat die rol van Samantha in Suidooster vertolk, en Boudine Ballem, wat die rol van Ruby in Arendsvlei vertolk. Watter geraamtes is in dié karakters se kas?