Koffie en beskuit voor die Kassie – Kassie-Kuiers
Video
25 Mei
Daar is niks lekkerder as ’n koffie met beskuit in die oggend terwyl jy jou gunsteling ontbytprogram kyk nie. Renaldo Schwarp gesels hierdie week met aanbieders van ontbytprogramme, Jenna-Leigh Bilong, Jennifer Myburgh en Eloise Cupido!
Teken in en KYK
Up Next
Die langste programme oppie Kassie – Kassie-Kuiers
01 Junie
Laat die potte (en panne) prut – Kassie-Kuiers
08 Junie
Jeugdag! – Kassie-Kuiers
15 Junie
Pa. Pappa. Daddy. – Kassie-Kuiers
22 Junie
Stories met ‘spice’ – Kassie-kuiers
29 Junie
Real. Real. Real. – Kassie-kuiers
08 Julie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Jong akteurs maak golwe op Diepe Waters – Kassie-kuiers
Renaldo Schwarp gesels met die ongelooflike jong akteurs wat alles behalwe water trap op die stel van Diepe Waters. Ons hoor van Danielle, Johnny and Reze-Tiana oor hul rolle en storielyne wat kykers voor die kassie vasgenael hou.
Video
’n Boodskap van Marna – Die brug
Marna vertel ons wat sy geleer het, hoe sy voel oor die feit dat sy #DieBrug moes verlaat en veel meer.
Fotos
#DieGoGetter – Die brug
Marna gaan ongelukkig nie oor #DieBrug loop nie, maar sy het gewys dat ouderdom werklik net ’n nommer is.
Nuus
Marna se reis – Die brug
Marna se tyd op “Die brug” het tot ’n einde gekom.