kyknet channel logo

Real. Real. Real. – Kassie-kuiers

Video08 Julie

Francois het sy keuse gemaak! In ’n EKSKLUSIEWE episode met Renaldo Schwarp, kyk Francois Jacobs en Schalk Bezuidenhout terug op die tweede seisoen van Op my eish!