Logo

Die langste programme oppie Kassie – Kassie-Kuiers

Video
01 Junie

Kwêla en Toks & Tjops is twee programme wat al die langste op kykNET is. Renaldo Schwarp gesels met aanbieders, Janina Oberholzer en Hannes van Wyk, oor wat dit vat om ’n program vir só lank op die lug te hou.