Logo

KN Verslag: Parlementslede word gedreig oor ondersoek

Video
29 November

Ilze-Marie le Roux berig oor parlementslede wat deel vorm van die ondersoek na staatskaping wat sê hulle word gedreig. Lourensa Eckard en Inge Kühne bespreek dit verder. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou