Logo
web uni tv guide

In Gesprek

144AktueelPG13

KN Verslag in gesprek: Paneelgesprek: Anthoni van Nieuwkerk en Liesl Louw-Vaudran (Deel 1)

Video
16 November

Paneelgesprek met Afrika-ontleders prof. Anthoni van Nieuwkerk en Liesl Louw-Vaudran oor die weermag se ingryping in Harare gister, en of dit werklik ’n “staatsgreep” is. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!