Logo

KN Verslag: Bouers maak inwoners van Aucklandpark woedend

Video
29 November

Huisbewoners wat skielik met ‘n bouterrein op hul voorstoep gekonfronteer word, is dikwels nie bewus van hulle regte nie. ’n Groep inwoners van Johannesburg dreig met regstappe in só ’n saak. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!